Saturday, 12 June 2010

Rosemari's first birthday









Yummy verjaarsdag koek



Dieretuin uitstappie












Geskenke Oopmaak...


Ek't 'n kitaar en stootwaentjie by mamma en pappa gekry... was so bly daarvoor.







South Africa Trip



Rosemari geniet die buite en al die baie diere.




Kyk mamma, ekt 'n eier gekry.





Yummy suurlemoene.









Skapie meee... skapie meee...


Kyk, nog 'n eier.


Ons like ouma se bril.


Speel te lekker saam neef Armand.


Rosemari het vir oupa gemerk met haar piepie.


Skoonpa, skoonsus en neef Ricardo.


Rosemari saam met haar twee nefies.