Sunday, 19 September 2010

Harvey Farmstay


Ons het 'n pragtige plasie ontdek minder as 'n uur van ons. Die kinders maak kennis met alle diere en help te graag met die groot voer elke oggend. Ons het 'n ongelooflike tydjie geniet saam met al die diere en 'n hiper aktiewe en opgewonde dogtertjie. Ons kan maklik 'n aftrede doen op 'n plasie hier in Harvey. Prys die Here vir sy volmaakte skepping in soveel detail.






























No comments: