Sunday, 19 September 2010

Miniature Village


Ons het op Vadersdag na 'n miniatuur village in Mandurah gegaan. Dit is 'n pragtige plekkie met die mooiste plantegroei en 'n hele dorpie uit die geskiedenis in mini ontwerp. Rosemari het die uitstappie en rond hardloop geniet.






No comments: